20 RESEPTE + OUMA SE STORIE

Ouma se kombuis

Liefde
Familie
Huiskos

Ek en Ouma het hierdie boek saam begin maak omdat haar resepte nie net in haar kombuis moet bly nie.

Dit is 20 maklike Afrikaanse resepte vir gewone huise — die tipe kos wat jou laat verlang na koffie, kuier en iemand wat vra: het jy al geëet?

20 Afrikaanse resepte
PDF dadelik per e-pos
PayFast veilige betaling
WhatsApp hulp as jy sukkel
Koop Ouma se Kookboek
Ouma se Kookboek

Ouma se Kookboek

Een digitale PDF-kookboek met 20 maklike Afrikaanse resepte wat soos huis voel.

Maklike Afrikaanse huiskos

Ouma se Kookboek

20 gewone huisresepte vir wanneer jy daardie ou kombuistafel-gevoel terug wil hê.

✓ 20 Ouma-styl resepte
✓ Maklik om te volg
✓ PDF dadelik per e-pos
✓ Maak oop op jou foon
R199
Digitale PDF-kookboek
Koop Ouma se Kookboek
Veilige PayFast betaling • PDF aflewering • Geen courier nodig nie

Die kort storie agter Ouma se Kombuis

Daar is iets aan Ouma se kombuis wat mens nie maklik vergeet nie.

Dis die koffie. Die beskuit. Die reuk van iets warm op die stoof. En daardie vraag wat net ’n ouma so kan vra: het jy al geëet?

Ek en Ouma het besluit haar resepte moet nie net in haar kombuis bly nie. Ons wou dit vasvang terwyl ons nog saam kan kook, saam kan proe en saam kan lag.

Hierdie boek is nie gemaak om fancy te klink nie. Dit is gemaak vir gewone huise, gewone bestanddele en mense wat weer daardie Ouma-kos gevoel in hulle eie kombuis wil hê.

Ouma se Kookboek gee jou 20 maklike Afrikaanse resepte.

Elke boek help ook met Seisoen 1: Ouma se Huis — die journey waar ons stap vir stap aan Ouma se huis werk en die storie met julle deel.

— Met liefde, vanaf Ouma en haar kleinseun

Binne die boek

Kyk wat jy binne Ouma se Kookboek kry

Nie fancy restaurant-kos nie. Regte Afrikaanse huiskos en koffie-tafel resepte wat soos huis voel.

✓ Regte huiskos, nie restaurant-kos nie
✓ Resepte wat jy in ’n gewone kombuis kan maak
✓ Ideaal vir koue dae, familie-etes en iets soets saam met koffie

Ouma se Kookboek

Terte

Maklik om by die huis te maak.

Koekies

Soet resepte vir kuierdae.

Poedings

Warm en koue gunstelinge.

Mense koop nie net resepte nie — hulle koop die gevoel terug

★★★★★

Ek het dadelik weer aan my ouma se kombuis gedink. Die resepte is maklik om te volg en voel regtig huislik.

— Marietjie
★★★★★

Dis presies die tipe resepte wat ek gesoek het. Maklik om te maak.

— Annelie
★★★★★

Ek hou daarvan dat alles in Afrikaans is. Dit voel persoonlik en maklik om te verstaan.

— Susan
★★★★★

Die boek het my weer lus gemaak om te bak. Ek het sommer dieselfde dag begin.

— Rina
★★★★★

Ek het die PDF op my foon oopgemaak en dit was maklik. Baie mooi en prakties.

— Elna

Resepte wat mense reeds op Facebook liefgehad het

Pampoen tert

Uit: Ouma se Kookboek
Koop Ouma se Kookboek

Souttert

Uit: Ouma se Kookboek
Koop Ouma se Kookboek

Peppermint crisp tert

Uit: Ouma se Kookboek
Koop Ouma se Kookboek

Hoe werk dit?

Geen wag vir koerier nie. Geen ingewikkelde proses nie. Koop, ontvang, maak oop en begin kook.

1

Kies jou boek

Klik op Ouma se Kookboek.

2

Betaal veilig met PayFast

Bekend en veilig. Jou bankbesonderhede is beskerm.

3

Kry jou PDF per e-pos

Die aflaai-skakel word na jou e-pos gestuur sodra betaling deurgaan.

4

Maak dit oop op jou foon, tablet of rekenaar

Jy kan dit ook uitdruk as jy wil.

5

Sukkel jy? WhatsApp ons

Ons help jou stap vir stap.

Vrae wat mense gewoonlik vra

Hier is vinnige antwoorde voordat jy koop.

Is dit ’n regte boek of ’n PDF?
Dit is ’n digitale PDF-kookboek. Jy kry dit per e-pos en kan dit op jou foon, tablet of rekenaar oopmaak.
Hoe kry ek my boek?
Sodra jou betaling deurgaan, stuur ons die aflaai-skakel na jou e-posadres.
Wat as ek nie die e-pos kry nie?
Kyk eers in jou spam/junk folder. As jy dit steeds nie kry nie, WhatsApp ons en ons help jou.
Kan ek die boek uitdruk?
Ja. Jy kan die PDF self uitdruk as jy graag ’n fisiese kopie in jou kombuis wil hê.
Is die resepte in Afrikaans?
Ja. Die resepte is in Afrikaans geskryf en maklik om te volg.
Is dit veilig om te betaal?
Ja. Betaling werk deur PayFast, ’n bekende en veilige betaalmetode in Suid-Afrika.
Ek is nie goed met tegnologie nie — kan ek steeds koop?
Ja. Ons het dit so eenvoudig as moontlik gemaak. As jy sukkel, kan jy ons WhatsApp en ons help jou stap vir stap.
Is die resepte maklik?
Ja. Die resepte is gemaak vir gewone huise, gewone kombuise en mense wat lekker kos wil maak sonder om oorweldig te voel.
Kry ek videos saam met die boek?
Nie noodwendig nie. Die boek is ’n PDF met resepte. Waar daar videos op Facebook is, kan jy dit op ons blad kyk.
Hoeveel resepte kry ek?
Jy kry 20 maklike Afrikaanse resepte in een digitale PDF-kookboek.
Het jy nog ’n vraag? WhatsApp ons en ons help jou graag.
Ouma se Kookboek

Bring Ouma se kombuis terug huis toe

Een digitale PDF-kookboek met 20 maklike Afrikaanse resepte wat soos huis voel.

Ouma se Kookboek

20 gewone huisresepte vir wanneer jy daardie ou kombuistafel-gevoel terug wil hê.

Perfek vir gewone huise, gewone bestanddele en daardie koffie-tafel gevoel wat mense onthou.

R199
Koop Ouma se Kookboek

PDF word per e-pos gestuur na betaling. Veilig betaal met PayFast. Sukkel jy? WhatsApp ons en ons help jou.